{"product_id":"alfabet-boekie-b-klank-afrikaans-gratis","title":"Alfabet boekie \"B-klank\" Afrikaans (gratis)","description":"Met hierdie boekies word die klanke sommer speel-speel aan geleer.  Ons fokus op herkenning, skryf\/natrek,  fonemiese bewustheid sowel as lees van eenvoudige woorde en sinne met die alfabet boekies.  Vir elke letter van die alfabet is daar dan n aparte boekie wat tussen 10-17bladsye elk is.  Dit is in Afr of Eng beskikbaar.  Die boekies wat te koop is sal jy onder die Alfabet skakel vind","brand":"Klaskamer Hulpbronne deur Jullie Lottering","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":43157578186992,"sku":"","price":0.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0653\/3913\/0096\/products\/Slide1_f1ae30b1-a392-4bac-a982-3100424260e0.jpg?v=1657057213","url":"https:\/\/kleuterkreatief.co.za\/products\/alfabet-boekie-b-klank-afrikaans-gratis","provider":"KleuterKreatief","version":"1.0","type":"link"}