Skip to product information
1 of 1

KleuterKreatief

Troeteldiere Inkleur- en Natrekboek | A4 Landscape | Afrikaans

Troeteldiere Inkleur- en Natrekboek | A4 Landscape | Afrikaans

Regular price R 5.00 ZAR
Regular price R 15.00 ZAR Sale price R 5.00 ZAR
Sale Sold out
Taxes included. Shipping calculated at checkout.

Maak leer lekker met hierdie oulikeΒ Troeteldiere Inkleur- en natrek!

Hierdie aflaaibare boekie bevat 15 A4 landscape aktiwiteitsbladsye met eenvoudige, kindervriendelike troeteldierprente. Elke bladsy gee kinders die geleentheid om:

  • ’n Troeteldier in te kleur
  • Die dier se naam in Afrikaans te ontdek
  • Die woord met kolletjies na te trek
  • Potloodbeheer en handspiertjies te oefen
  • Woordeskat en vroeΓ« geletterdheidsvaardighede te ontwikkel

Die eenvoudige uitleg en groot prente maak dit ideaal vir jong kinders. Gebruik dit by die huis, in ’n kleuterskool, dagsorg, speelgroep of as deel van ’n tema oor troeteldiere.

Die boekie sluit onder andere in:

  • Hond
  • Kat
  • Konyn
  • Goudvis
  • Skilpad
  • Hamster
  • Marmot
  • VoΓ«ltjie
  • Papegaai
  • Muis
  • Rot
  • Fret
  • Geitjie
  • Hoender
  • Ponie

Produkbesonderhede

  • Digitale aflaaibare PDF
  • Afrikaans
  • 15 inkleur- en natrek name
  • A4 landscape formaat
  • Geskik vir kleuters, voorskoolse kinders en Graad R
  • Ideaal vir druk by die huis of skool
  • Geen fisiese produk sal gepos word nie
View full details