Skip to product information
1 of 3

KleuterKreatief

Safari Klas Dekor Bundel – Afrikaans

Safari Klas Dekor Bundel – Afrikaans

Regular price R 0.00 ZAR
Regular price R 100.00 ZAR Sale price R 0.00 ZAR
Sale Sold out
Taxes included. Shipping calculated at checkout.

Maak jou klaskamer kleurvol, leerryk en mooi met hierdie oulike Safari-tema klaskamer dekor bundel. Die hulpbronne is ideaal vir kleuterskole, Grade R klasse en tuisonderrig

Die bundel sluit 10 drukbare produkte in:

Gesonde en ongesonde kos
Alfabet poster A4
Maande van die jaar
Dae van die week
Seisoene
Vorms
Kleure
Alfabet bunting vlaggies
Sintuie
Naam plekmatjie

Die ontwerp gebruik vriendelike safari-diere en helder visuele prente wat kinders help om basiese konsepte makliker te herken en te onthou. Die naam plekmatjie bevat onder andere alfabet-, kleur-, vorm- en getallelyn-afdelings, en die alfabet vlaggies sluit bladsye vir elke letter in.

Formaat: Digitale aflaai
Taal: Afrikaans
Tema: Safari / Klas dekor

Perfek om uit te druk, te lamineer en weer en weer in die klaskamer te gebruik.

View full details