Skip to product information
1 of 2

KleuterKreatief

My Kind se Leerprofiel – Afrikaanse PDF

My Kind se Leerprofiel – Afrikaanse PDF

Regular price R 100.00 ZAR
Regular price R 150.00 ZAR Sale price R 100.00 ZAR
Sale Sold out
Taxes included. Shipping calculated at checkout.

Help jou kind beter verstaan met hierdie praktiese leerprofiel-vraelys vir laerskoolleerders.

Hierdie boekie is ontwerp vir ouers, tutors en onderwysers wat ’n kind se leervoorkeure, sterkpunte en moontlike ondersteuningsbehoeftes op ’n eenvoudige manier wil raaksien.

Wat is ingesluit?

  • Kindervriendelike leerprofiel-vraelys
  • Puntetelling en eenvoudige interpretasie
  • Praktiese wenke vir verskillende leerstyle
  • Ouer opsommingsblad
  • Opsionele onderwyser terugvoerblad
  • Riglyne oor wanneer om ekstra hulp te oorweeg

Formaat: Afrikaanse PDF
Gebruik: Persoonlik, tuis, in die klas of praktyk

Let wel: Hierdie is ’n informele opvoedkundige hulpmiddel en nie ’n diagnostiese of psigometriese assessering nie.

View full details