Skip to product information
1 of 1

KleuterKreatief

Ben se Groot Avontuur – Beginner Leesboek (PDF | Graad 3+)

Ben se Groot Avontuur – Beginner Leesboek (PDF | Graad 3+)

Regular price R 39.00 ZAR
Regular price R 49.00 ZAR Sale price R 39.00 ZAR
Sale Sold out
Taxes included. Shipping calculated at checkout.

Ben se Groot Avontuur is ‘n prettige Afrikaanse leesboek vir beginnerlesers.
Volg Ben op sy opwindende avontuur terwyl kinders leesvaardigheid bou en selfvertroue ontwikkel.

✔️ 21 bladsye
✔️ Kort, eenvoudige sinne
✔️ Groot, duidelike woorde
✔️ Pragtige inkleurprente

📥 PDF aflaai – onmiddelik beskikbaar

View full details