Skip to product information
1 of 1

KleuterKreatief

Term 4 Bundel – Alle Ouderdomme | Afrikaans

Term 4 Bundel – Alle Ouderdomme | Afrikaans

Regular price R 600.00 ZAR
Regular price R 800.00 ZAR Sale price R 600.00 ZAR
Sale Sold out
Taxes included. Shipping calculated at checkout.

Term 4 Bundel – Alle Ouderdomme | Afrikaans

Kry al vier ouderdomsgroepe se Term 4 pakkette in een gerieflike bundel! Hierdie Afrikaanse bundel sluit lesbeplanning, weeklikse assessering en rapporte in vir:

  • 1–2 Jaar Term 4 Pakket – lesbeplanning en rapport
  • 2–3 Jaar Term 4 Pakket – lesbeplanning, werkboekie en rapport
  • 3–4 Jaar Term 4 Pakket – lesbeplanning, werkboekie en rapport
  • 4–5 Jaar Term 4 Pakket – lesbeplanning, werkboekie en rapport

Perfek vir kleuterskole, dagmoeders en tuisonderrig met gemengde ouderdomsgroepe.

Alle pakkette is ouderdomsgepas en ELDA-gebaseer. Digitale PDF – laai af, druk en gebruik dadelik.

Bespaar R200 in vergelyking met die individuele pakkette!

View full details