KleuterKreatief
Tuisonderrig Lesbeplanning & Aktiwiteite: Tema Seisoene | 2–5 Jariges
Tuisonderrig Lesbeplanning & Aktiwiteite: Tema Seisoene | 2–5 Jariges
Couldn't load pickup availability
Maak tuisonderrig maklik, prakties en pret met hierdie 1-week Seisoene-tema lesbeplanning vir kleuters van 2–5 jaar.
Hierdie boekie is spesiaal saamgestel vir mammas wat tuis met meer as een ouderdomsgroep werk. Almal doen dieselfde tema, maar die aktiwiteite word maklik aangepas vir 2–3 jaar, 3–4 jaar en 4–5 jaar.
Kinders leer op ’n speelse manier oor lente, somer, herfs en winter deur gesprekke, stories, rympies, grootmotoriese aktiwiteite, kleinmotoriese aktiwiteite, kleurwerk, sortering, telwerk en eenvoudige praktiese take.
Wat is ingesluit?
1 week se tuisonderrig lesbeplanning
Daaglikse aktiwiteite van Maandag tot Vrydag
Aktiwiteite vir 2–3, 3–4 en 4–5 jariges
Seisoene-storie
Kort seisoene-liedjie/rympie
Grootmotoriese aktiwiteit
Kleinmotoriese aktiwiteit
Drukbare werkkaarte
Flitskaarte / visuele hulpmiddels
Klank van die week
Vorm, kleure en getalle van die week
Praktiese idees met basiese items wat meeste gesinne reeds by die huis het
Perfek vir:
Tuisonderrig mammas
Kleuters tussen 2 en 5 jaar
Mammas met kinders van verskillende ouderdomme
Dagmoeders
Speelgroepe
Ekstra aktiwiteite by die huis
Tema: Seisoene
Ouderdomme: 2–5 jaar
Taal: Afrikaans
Formaat: Digitale PDF aflaai
Hierdie hulpbron is ontwerp om eenvoudig, kindervriendelik en maklik uitvoerbaar te wees — sonder ingewikkelde voorbereiding of duur benodigdhede.
Let wel: Hierdie is ’n digitale produk. Geen fisiese produk sal gestuur word nie. Nadat jou betaling voltooi is, sal jy die PDF kan aflaai.

You may also like!
-
Knip, Plak & Speel! – My Eerste Skêrtjievaardighede Boekie
Regular price R 0.00 ZARRegular priceUnit price / perR 30.00 ZARSale price R 0.00 ZARSale -
Safari Klas Dekor Bundel – Afrikaans
Regular price R 0.00 ZARRegular priceUnit price / perR 100.00 ZARSale price R 0.00 ZARSale -
Printable Play Dough Mats PDF for Kids Ages 3–9
Regular price R 0.00 ZARRegular priceUnit price / perR 60.00 ZARSale price R 0.00 ZARSale -
My Affirmation Coloring Book | 19 Positive Printable Coloring Pages
Regular price R 0.00 ZARRegular priceUnit price / perR 15.00 ZARSale price R 0.00 ZARSale -
Montessori Tema: Padvervoer – Afrikaans
Regular price R 80.00 ZARRegular priceUnit price / perR 80.00 ZARSale price R 80.00 ZAR -
Adaptation Report Pack 0–5 Years | Editable PDF Forms
Regular price R 120.00 ZARRegular priceUnit price / perR 150.00 ZARSale price R 120.00 ZARSale -
Preschool Skill Builder Bundle
Regular price R 79.00 ZARRegular priceUnit price / perSale price R 79.00 ZAR -
Voorskool Vaardigheidsbundel
Regular price R 79.00 ZARRegular priceUnit price / perR 100.00 ZARSale price R 79.00 ZARSale -
My Kind se Leerprofiel – Afrikaanse PDF
Regular price R 100.00 ZARRegular priceUnit price / perR 150.00 ZARSale price R 100.00 ZARSale -
Cute Animal Coloring Book – 25 Printable A4 Coloring Pages for Kids
Regular price R 15.00 ZARRegular priceUnit price / perR 25.00 ZARSale price R 15.00 ZARSale -
Trace & Color Fun | Cute Animal Tracing Book for Kids
Regular price R 10.00 ZARRegular priceUnit price / perR 20.00 ZARSale price R 10.00 ZARSale -
Aanpassingsverslag Pakket 0–5 Jaar | Vulbare PDF Vorms | KleuterKreatief
Regular price R 120.00 ZARRegular priceUnit price / perR 200.00 ZARSale price R 120.00 ZARSale -
Motor and Sensory Skills Activity Book PDF | 1–3 Years
Regular price R 99.00 ZARRegular priceUnit price / perSale price R 99.00 ZAR