Skip to product information
1 of 1

KleuterKreatief

3–4 Jaar Kwartaal 3 Pakket – Afrikaans 2026

3–4 Jaar Kwartaal 3 Pakket – Afrikaans 2026

Regular price R 200.00 ZAR
Regular price Sale price R 200.00 ZAR
Sale Sold out
Taxes included. Shipping calculated at checkout.

3–4 Jaar Kwartaal 3 Pakket – Afrikaans 2026

Maak jou kwartaalbeplanning makliker met hierdie praktiese digitale voorskoolpakket vir 3–4 jariges. Die pakket sluit 10 weke se lesbeplanning, ’n werkboek en ’n kwartaal 3 rapport in.

Die aktiwiteite is ouderdomsgeskik, maklik om te gebruik en ELDA-belyn. Perfek vir kleuterskole, dagmoeders en tuisonderrig.

Ingesluit:
10 weke lesbeplanning
Werkboek 3
Kwartaal 3 rapport
Tema-gebaseerde aktiwiteite
Digitale PDF – laai af, druk en begin beplan.

View full details