Skip to product information
1 of 1

KleuterKreatief

4–5 Jaar Kwartaal 3 Voorskoolpakket – Afrikaans 2026

4–5 Jaar Kwartaal 3 Voorskoolpakket – Afrikaans 2026

Regular price R 200.00 ZAR
Regular price R 250.00 ZAR Sale price R 200.00 ZAR
Sale Sold out
Taxes included. Shipping calculated at checkout.

4–5 Jaar Kwartaal 3 Voorskoolpakket – Afrikaans 2026

Maak Kwartaal 3 beplanning makliker met hierdie praktiese digitale voorskoolpakket vir 4–5 jariges. Die pakket sluit 10 weke se lesbeplanning, ’n werkboek en ’n Kwartaal 3 rapport in.

Die aktiwiteite is ouderdomsgeskik, maklik om te volg en ELDA-belyn. Leerders verken prettige Kwartaal 3 temas deur stories, liedjies, gesprekke, werkkaarte, kreatiewe aktiwiteite, beweging, sensoriese spel en vroeë leer konsepte.

Perfek vir kleuterskole, dagmoeders en tuisonderrig.

Ingesluit:
10 weke lesbeplanning
Werkboek 3
Kwartaal 3 rapport
Tema-gebaseerde aktiwiteite
Digitale PDF – laai af, druk en begin beplan.

View full details