Skip to product information
1 of 1

KleuterKreatief

Kwartaal 3 Bundel | Voorskoolpakket vir 1–5 Jaar

Kwartaal 3 Bundel | Voorskoolpakket vir 1–5 Jaar

Regular price R 600.00 ZAR
Regular price R 800.00 ZAR Sale price R 600.00 ZAR
Sale Sold out
Taxes included. Shipping calculated at checkout.

Produkbeskrywing:

Maak Kwartaal 3 se beplanning makliker met hierdie volledige digitale voorskoolbundel vir 1–2 jaar, 2–3 jaar, 3–4 jaar en 4–5 jaar.

Elke ouderdomsgroep ontvang inhoud wat spesifiek volgens hul ontwikkelingsfase saamgestel is. Die bundel is ideaal vir kleuterskole, dagsorgsentrums, tuisonderrig-ouers en onderwysers wat ’n volledige, netjiese en maklik-om-te-gebruik pakket benodig.

Die Kwartaal 3 Bundel sluit in:
• Volledige 10 weke lesbeplanning vir elke ouderdomsgroep
• ’n Kwartaal 3 werkboek vir 1–2 jaar, 2–3 jaar, 3–4 jaar en 4–5 jaar
Rapportkaarte vir elke ouderdomsgroep
• Ouderdomstoepaslike aktiwiteite en leerinhoud
• Kwartaal 3 temas wat leer speels, betekenisvol en maklik maak
• ELDA-belynde inhoud
• Digitale aflaaibare PDF’s wat jy kan druk en dadelik begin gebruik

Hierdie bundel help jou om tyd te spaar, georganiseerd te bly en met vertroue vir die kwartaal te beplan.

Ingesluit in hierdie bundel:
✅ 1–2 Jaar Kwartaal 3 Pakket
✅ 2–3 Jaar Kwartaal 3 Pakket
✅ 3–4 Jaar Kwartaal 3 Pakket
✅ 4–5 Jaar Kwartaal 3 Pakket

Belangrik:
Dit is ’n digitale produk. Geen fisiese produk sal gepos word nie. Jou lêers sal na aankoop beskikbaar wees om af te laai, te druk en te gebruik.

View full details